Laai die GRATIS ‘MBA in Eiendomsbelegging’ eBoek & Potgooi-reeks af en:

KOOP ‘N HUIS ONDER
MARKWAARDE SONDER OM JOU EIE
GELD TE GEBRUIK

(ongeag jou finansiële vermoëns).

Voltooi die vorm en kry die MBA eBoek & Potgooi reeks GRATIS!

    Ons haat gemorspos en belowe om jou epos adres veilig te hou.

    “In hierdie eBoek & Potgooi
    reeks gaan jy leer hoe om:

     

    M: ‘n Ge-Motiveerde Verkoper in die hande te kry
    en 5 maniere waarop ‘n mens kan bepaal of ‘n verkoper gemotiveerd is.

    B: Die regte Berekening te maak om te verseker dat
    jy geld maak.

    A: Hoe om Alternatiewe Befondsing te bekom,
    ongeag jou kredietrekord of finansiële vermoëns

    "

    Ontmoet vir Ernes

     

    Stanleur Financial Advisor

    Ernes Stander is n eiendomsbelegging afrigter en mentor wat sy waardevolle kennis en ondervinding met jou deel. In sy eBoek en Potgooi reeks, wys hy jou hoe om met ander mense se tyd en geld ‘n eiendomsbelegging portefeulje te begin.

    Ernes Stander • Direkteur Stanleur Finansiële Dienste • MBA in Eiendomsbelegging Stigter

     

    ©2020 Stanleur Finansiële Dienste

    "